Slide
Blog Posts

ʼn HOëR LIGBEVEL: HERBELEINING MET SOEWEREINITEIT

“Ek beroep my op my Ek Is Teenwoordigheid, my Hoër Self in die 6de Dimensie en my span in gees van die hoogste lig en resonansie om getuie te wees en hierdie bevel te ondersteun en te aktiveer. Geagte span in Gees van die hoogste lig en resonansie. Ek het my oor baie leeftye lank voorberei vir hierdie tyd. Hierdie tyd van ontwaking. Hierdie tyd van verskuiwing van donkerte na lig. Van skeiding na hereniging. Verwarring na klaarheid. En my innige dank vir jul ondersteuning, heling en bemagtigende teenwoordigheid, Staan my asb. by in die herbelyning met waarheid en svereiniteit. Ek is hier namens myself, my voorgeslagte, sielsfamilie, en my sterre broers en susters. Ek vra dat hierdie bevel geaktiveer sal word oor alle ruimte en tyd, dimensies, en tydlyne…..”

 

“Ek beroep my op my Ek Is Teenwoordigheid, my Hoër Self in die 6de Dimensie en my span in gees van die hoogste lig en resonansie om getuie te wees en hierdie bevel te ondersteun en te aktiveer. Geagte span in Gees van die Hoogste Lig en Resonansie. Ek het my oor baie leeftye lank voorberei vir hierdie tyd. Hierdie tyd van ontwaking. Hierdie tyd van verskuiwing van donkerte na lig. Van skeiding na hereniging. Verwarring na klaarheid. En my innige dank vir die ondersteuning, heling en bemagtigende teenwoordigheid, Staan my asb. by in die/my herbelyning met waarheid en sovereiniteit.Ek is hier namens myself, my voorgeslagte, sielsfamilie, en my sterre broers en susters. Ek vra dat hierdie bevel geaktiveer sal word oor alle ruimte en tyd, dimensies, en tydlyne…..

 

Hiermee laat gaan ek … enigeiets wat nie waarheid is nie, wat uit lyn uit is met my ware natuur en pad. Laat gaan ek alle bindings van valsheid en bedrog.ʼn Skoonmaak en reiniging van alle foute gemaak in alle leeftye wat valsheid en bedrog in my denke toegelaat het om te manifisteer deur my gedagtes, persepsies, keuses, woorde, leefstyl, dade en gedrag.Ek vra vir die skoonmaak en vergifnis en verlossingvan enige bindende karma waar ek : .My laer ego, begeertes en impulse gevolg het eerder as die delikate leiding van die Gees. Ander in binding en beperking gebring het. Ander ontmoedig het om húlle hart en ware pad te volg.Leuens en onderduimsheid gebruik het, blaam en suspisie op ander gesit het,Ander gedomineer, intimideer en manupileer het. Woede en verwarring gebruik het om ander te beheer. Trots, hardkoppig, arrogant enstryerigheidaangeneem het. Ander se woorde verdraai en wanvoorgestel het om myself goed te laat lyk. Ander vals beskuldig , ontmoedig en gekritiseer en deur mywoorde en dade geblok het. Ander geëntimideer het deur vrees of woede. Op ander getrap, om te kry wat ek wil. Onbewustelik die begeertes van die vlees gevolg het. Deelgeneem het aan seksuele immoraliteit en perversie in enige van sy vorms, en ander gemanipuleer het deur seksuele energie. Toegelaat het dat my strewe na materiele welvaart en status my wegdraai van die lig en my ware pad. Of ander weggelei het van die lig en húl ware pad. Ek vra vir reiniging en vergifnis en verlossing van enige bindende karma waar ek:My autoriteit en leierskap misbruik het.My gawes en talente misbruik het. Heilige geskrifte verdraai het.Dogma en tradisie voorgestaan het in plaas van Goddelike Openbaring.

 

Die werke van die Lig teëgestaan het en die vloei van Hoër Wil belemmer het.Gerebeller het teen die vloei van die Gees en die ware leeringe deur diegene wat deur die Gees gestuur is. Ander aangemoedig het om teen die te rebelleer.Poog om die wat deur die Gees gestuur is teen te gaan en te vernietig- Avitars, meesters, leeraars, leiers, waarsêers/mediums, profete, boodskappers of engele. Poog om enige autoritêre strukture wat van die Lig was te vernietig. Valse afgode en leeraars aanbid het,Demonies entitiete in myself en ander opgeroep het. Grys of swart towenaars opgeroep gevolg en toegelaat het om hulle werk te doen. Ander beheer deur godsdienstige dogma, rituele, leë gebede, lee beloftes en leë verklarings. Die waarheid en ware leeringe en kennis vir myself en ander rondom my, weg te steek .God / Godin Alles Wat Is , My Ek Is Teenwoordigheid, ek vra vir ʼn diepe reiniging en vergifnis en bevrydingvan alle sulke foute en tye wat ek afgedwaal het van my pad – beide bewustelik en onbewustelik. Bevry my vanenige keuse wat ek gemaak het om teen die lig te rebelleer.Bevry my van alle onkunde, trots, arrogansie, beheer, manipulasie, verkeerde assosiasies, valse motiewe, verskuilde agendas. Ek vra vir n diepereiniging en vergewing en verlossing oral waar ek ingemeng het met die ware pad en verbintenis met die Bron in ander. Ek vra vir n diepe reiniging en vergewing en verlossing van:

 

1. Alle entiteite wat nie in lyn is met die Lig nie. 2. Of entiteite en energieë in my bloedlyne wat nie in lyn is met die Lig nie.3. Of valse leeringe en valse paaie.Ek beroep my op die Elohim van Genade, Harmonie, Liefde, Suiwerheid, Vryheid, Oorwinning en my Ek Is Teenwoordigheid, reinig my hart en siel en verstand van alle karmiese laste wat nou met gemak en grasie vrygelaat kan word. Ek vra dat enige laer emosies en gedagtes wat ek ooit gehuisves of genereer het , getransmuteer sal word deur Die Bron. Verwyder enige en alle assosiasies, vloeke en towerspreuke insluitend die: 1. Vloek van terreur,2. Die vloek van kwaadwilligheid, 3. Die vloek van geweld, 4. Die vloek van toksiese skande, 5. Die vloek van besittings…6. Die vloek van lyding, 7. Die vloek van vervolging , 8. Die vloek van siekte. 9. Die vloek van slawerny, 10. Die vloek van bloedskande….11. Die vloek van teëspoed.Geagte span in Gees van die Hoogste Lig en Resonansie.

Ek kanselleer en negeer enige inmenging om my Lig te beperk of enigeiets wat my siel se voorneme verwring of vertraag. Ek vra vir bystand in my heling, transmutering en transendering, van alle vrees beperking, skeiding en geheueverlies, wat voorkom dat ek my volle krag en wysheid beliggaam .Geagte span en Gees van die Hoogste Lig en Resonansie. Ek herroep alle ooreenkomste wat my nie langer op die pad van hemelvaartdien nie sowel as alle kontrakte en ooreenkomste gemaak onder bedrog. Ek verklaar al diesulke kontrakte tot niet. Ek vra dat dit sal geskiet oor alle verstand en dimensies, alle tydlyne en alle inkarnasies. Verwyder alle programme wat ditkan stoor of kan herskep.Geagte span en Gees van die Hoogste Lig en Resonansie. Ek beroep my op die Aartsengel Michael om alle koorde te sny wat my verbind aan die energievan valsheid, bedrog, manupilasie en inmenging en alle assosieerende astrale, satanies en demoniese energieë en entiteite. Ek los alle koorde met die reinigende brandende Lig van die Aartsengele en Elohim. En seël my energie in die beskermende helende vuur. En hierdie vuur verseël enige opening in my veld. Ek beroep my op my Ek IS Teenwoordigheid om alle aanbidding of ooreenkomste met valse lig wesens of leeraars te kanselleer -grys of swart towenaars, konneksies met enige donker satanies of demoniese wesens of wesens uit enige leeftyd of deur die die dade van my bloedlyne en my voorgeslagte.Geagte span en Gees van die Hoogste Lig en Resonansie. Ek verklaar nou soevereiniteit oor my fisiese lyf, my energievelde, my energievibrasie en uitstralings as gevolg daarvan, asook my kanaal van lig wat my verbind aan my Hoër Self. In hierdie oomblik kies ek om nét te meng met die méés goedgesinde dienaars van ander wesens en groepe. Ek beroep my op my Ek Isteenwoordigheid deur my Hoër Self. Om my te begelei en by te staan in die vergestalting en verordening van 100% soevereiniteit oor my energie en realiteit volgens my gekose doel, doelwitte en intensies vir hierdie lewe. Geagte span en Gees van die Hoogste Lig en Resonansie.Mag hierdie seëninge vorentoe en agtertoe strek in my bloedlyne…- My voorgeslagte se nageslagte van enige marteling bevry.

Mag hierdie seën uitstraal na my sielsfamilie.Mag hierdie seën uitrimpel en al my sterre broers en susters help. Dankie, vir hierdie seën van genade.Dit is volbring. Dit is volbring. Dit is volbring!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About the author...

Picture of Steve Nobel

Steve Nobel

I am the author of 6 non-fiction books, the most recent being a free Ebook entitled ‘Starseeds’ and my latest published book is 'The Spiritual Entrepreneur'. I was a director of a not for profit spiritual organisation called Alternatives (based in St. James’s Church, Piccadilly, London W1) for 13 years, leaving on the Winter Solstice of 2012. Subsequently, I began my own healing and awakening work. I created a healing system called Soul Matrix Healing for Starseeds. I have created a library of free resources including meditations and transmission to help Starseeds. These are are freely available on this website and on my YouTube channel. These meditations and transmissions are played all over the world and so far, the platform has over 172K subscribers. I regularly runs events in the UK.

Sharing is caring

Facebook
Twitter
Pinterest
Reddit
Telegram
WhatsApp
Email
Skype

Read more like this...

The 5D Game of Life and How to Play It.

This system has been a dark planet for many thousands of years. It has been a 3D control-fear-separation matrix of the most challenging kind ever since the final fall of Atlantis brought about by those opposing the light on this dimension of earth. The game of polarity has been played out by those promoting light, growth and awakening by those who are actively blocking light, progress and any form of awakening. This is how the game has been. This is the grand experiment in separation consciousness. The game boards are changing but we are not yet completely finished with the 3D game yet.

Read More »